Jacques & Geraldine’s Little Sneak Peek

Jacques & Geraldine got married at Imperfect Perfection on 5 March, 2011. What a super pretty wedding can’t wait to share the rest!

Noleen & Lene - March 22, 2011 - 8:02 am

Hi Jacques & Geraldine

Kan nie wag vir die res van die fotos as hierdie al klaar so oulik is nie. Dit was great om julle by ons venue te kon he en deel van julle storie kon wees. Julle lyk pragtig en alles was regtig so mooi. Ons gee julle 10 uit 10. Dankie dat julle by Imperfect Perfection getrou het.

Geraldine "The Bride" - March 22, 2011 - 2:39 pm

Yeah!!! Ek was so exited om n sneak peek te sien!
dankie Andre- fotos stunning!

JaNiNe - March 23, 2011 - 8:27 pm

Stunning fotokies…So nuuskierig vir die res….!!

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

*

*

There was an error submitting your comment. Please try again.

*

F a c e b o o k
T w i t t e r
M o r e   i n f o